Wednesday 25 March 2020

Onder kwarentyn in 2020

Terwyl die covid 19 die wereld oorneem het ons onsself in kwarentyn geplaas en besig gehou.

Ollie maak kos


Die gholfers oefen hulle houe.



Daar word gevlieg


Monday 15 April 2019

Hengel en 'n Verjaarsdag party 2019


Die span van April 2019 en twee dagbesoekers

Die weer was mooi tydens die week van 2-9 April 2019 met 'n kalm see.

Waarvoor is dit?


Christie se verjaarsdag!


Dit lyk na iets lekker!
Ja, dit is Glenfiddisch of is dit nou Glenfiddich?
Maak nie saak nie. Kom ons drink dit. Cheers!

Een of ander tyd was daar ook gewerk, Kyk hoe mooi skoon.

Gelukkig is die mooi bos by die braai gespaar.

Sommige het ook vissies gevang.
sd
Ag nee manne! So kan ons nie aangaan nie. Wie moet eet en wie moet kyk?

Ja kyk! Julle kry niks!

Dit lyk darem regtig lekker.!

Oh! Nou wil hulle begin boer!



Ag nee wat! Ek verkies die see!


Saturday 13 January 2018

Vrouens en hengel 2018


Marius praat met die kamera


 Met my as fotograaf is hy nou tevrede


Alles word uitgehaal om die vrouens te wys hoe ons dit doen

Friday 16 June 2017

Gholf, en hengel met "chicken livers" 2017


Met skares mense by die see moet sommige maar in n tentjie slaap

Die kenner van "chickenlivers" verduidelik hoe


Was bly maar n koue ding



Sunday 11 June 2017