Die weer was mooi tydens die week van 2-9 April 2019 met 'n kalm see. |
Dit lyk na iets lekker! |
Ja, dit is Glenfiddisch of is dit nou Glenfiddich? |
Maak nie saak nie. Kom ons drink dit. Cheers! |
Een of ander tyd was daar ook gewerk, Kyk hoe mooi skoon. |
Gelukkig is die mooi bos by die braai gespaar. |
Sommige het ook vissies gevang. |
Ag nee manne! So kan ons nie aangaan nie. Wie moet eet en wie moet kyk? |
Ja kyk! Julle kry niks! |
Dit lyk darem regtig lekker.! |
Oh! Nou wil hulle begin boer! |
Ag nee wat! Ek verkies die see! |
Is this private or available to rent, please let me know.
ReplyDelete☠️ Very Private ��
ReplyDelete