Monday, 21 July 2014

Slaap, die wonder soete ding!

Baie moeg na heeldag se visvang.
En toe slaap een!
En toe slaap nog een!

In 2007 was ook geslaap,maar in styl.

1 comment:

  1. Dit is so ontspanend na 'n paar rooies! Hoekom nie?

    ReplyDelete