Ollie maak kos
Die gholfers oefen hulle houe.
Daar word gevlieg
| Die weer was mooi tydens die week van 2-9 April 2019 met 'n kalm see. |
| Dit lyk na iets lekker! |
| Ja, dit is Glenfiddisch of is dit nou Glenfiddich? |
| Maak nie saak nie. Kom ons drink dit. Cheers! |
| Een of ander tyd was daar ook gewerk, Kyk hoe mooi skoon. |
| Gelukkig is die mooi bos by die braai gespaar. |
![]() |
| Sommige het ook vissies gevang. |
| Ag nee manne! So kan ons nie aangaan nie. Wie moet eet en wie moet kyk? |
| Ja kyk! Julle kry niks! |
| Dit lyk darem regtig lekker.! |
| Oh! Nou wil hulle begin boer! |
| Ag nee wat! Ek verkies die see! |